Tuis » Taal » Ensiklopedie » Impala-Redery
Impala-Redery [boodskap #122260] |
Mon, 17 December 2018 15:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Impala-Redery is in 1964 gesamentlik gestig deur Wes-Duitse en Suid-Afrikaanse belange as 'n gereelde diens tussen Suid-Afrika en die Verre Ooste. Dit het begin met drie nuwe koelskepe van die Hansa-redery en handel met Japan.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:35 UTC 2025
|