Huilebalken [boodskap #122231] |
Mon, 17 December 2018 08:00 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die huilebalken was beroepsroubeklaers wat in die ou dae aan die Kaap gehuur is om begrafnisse by te woon. Die laaste belangrike geleentheid waarop hulle opgetree het, was met die begrafnis van lady Somerset, eggenote van lord Charles Somerset in 1815. Sien ook Tropsluiters.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|