Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Huilbos of Kajatehout (Peltophorum africanum Sond.)
Huilbos of Kajatehout [boodskap #122230] Mon, 17 December 2018 07:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Huilbos of Kajatehout (Peltophorum africanum Sond.) is 'n groot sierboom met geel blomme en akasia-agtige blare. Die hout word vir handvatsels gebruik en die bas vir medisyne. Noord-Transvaal. Sien Ertjiebos.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Huggard, Sir Walter Clarence
Volgende onderwerp: Huilebalken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:46:34 UTC 2024