Hugenote-Gedenkteken [boodskap #122227] |
Mon, 17 December 2018 07:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Hugenote-Gedenkteken is in 1948 naby Franchhoek, Kaapland, opgerig ter herdenking aan die immigrasie van die Hugenote na die Kaap teen die einde van die 17de eeu. Dit is ontwerp deur J.C. Jongens en van Paarl-graniet gebou. Die beelde is gedoen deur Coert Steynberg.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|