Hugenoot [boodskap #122225] |
Ma, 17 Desember 2018 07:47 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hugenoot kan na een van die volgende verwys:
1. Oorspronklik 'n afsonderlike dorp genaamd Lady Grey Bridge, wat in die jare 1850 gestig en vernoem is na die vrou van goewerneur sir George Grey. Dit is nou opgeneem in die Paarl met 'n spoorwegstasie wat ook Hugenoot genoem word. Belangrike nywerhede, onder meer distilleerderye, is daar geleë.
2. 'n Persoon van Franse Protestante afkoms. Sien Hugenote.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|