Howick [boodskap #122212] |
So, 16 Desember 2018 20:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Howick is 'n dorp in Natal, 18 myl van Pietermaritzburg. Bekend vir sy pragtige waterval in die Umgenirivier wat in een enkele val 364 voet ver afstort. 'n Rubberfabriek is daar naby. Die dorp is in die jare 1880 gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,000 (1,537 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|