Hottentot [boodskap #122203] |
Sun, 16 December 2018 20:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Hottentot (Pachymetopon blochii) is 'n vis wat van die kus van Namibiƫ (Suidwes-Afrika) af tot by Tafelbaai, Valsbaai en die Agulhasbank aangetref word. Dikwels ook so ver as Algoabaai. Die vis is vet, silwergrys met donker vinne, 'n blougrys pens en 'n klein bek. Dit word 54 cm lank en tot 3 kg swaar. Dit is een van die Brasems.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|