Hodges, Sir William [boodskap #122176] |
Sun, 16 December 2018 15:10 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir William Hodges was die Hoofregter van die Kaapse Hooggeregshof. Op 29 Augustus 1808 in Melcome Regis, Dorsetshire, Engeland, gebore. Studeer in Harare (Salisbury) en aan die Universiteit van Londen en word op 3 Mei 1833 tot die Inner Temple toegelaat. In 1858 word hy Hoofregter van die Kaapse Hooggeregshof. Oorlede in 1868.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|