Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hippo Valley
Hippo Valley [boodskap #122168] |
Sun, 16 December 2018 14:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hippo Valley is 'n besproeiingsnedersetting aan die Runderivier (destyds die Lundirivier genoem), naby die dorp Chiredzi in Zimbabwe (Rhodesië). Dit is 'n groot suiker- en sitrusproduserende gebied.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:42 UTC 2025
|