Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hermannsburg
Hermannsburg [boodskap #122142] |
Sun, 16 December 2018 11:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hermannsburg is 'n Duitse dorpie in Natal, 15 myl van Greytown. In 1854 gestig as 'n Lutherse sendingstasie. Dit het oor 'n blanke seunskool beskik waar 'n aantal vooraanstaande manne, onder andere generaal Louis Botha, opleiding ontvang het. Die gebied het nou nog 'n oorheersende Duitssprekende bevolking.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:42 UTC 2025
|