Hendrina [boodskap #122132] |
Sun, 16 December 2018 10:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hendrina is 'n dorp naby Middelburg in Mpumalanga (in die ou Transvaal). Die dorp ontstaan in 1914 toe die plaas Garsfontein van Gerhard Beukes gekoop is. Die nuwe dorp is na sy vrou, Hendrina Beukes, vernoem. In die omgewing is steenkoolmyne en twee Eskom-kragstasies. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,914 (687 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|