Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hanepoot (Hanepootdruiwe)
Hanepoot [boodskap #122086] |
Sa., 15 Desember 2018 12:39 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hanepoot is 'n soort Suid-Afrikaanse druiwe - oorspronklik uit die Middellandse Seegebied - wat beskou word as een van die smaaklikste soorte. Wyn en brandewyn word o.a. daarvan vervaardig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 23:12:59 UTC 2025
|