Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gwelo
Gwelo [boodskap #122065] |
Sa., 15 Desember 2018 08:08 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gwelo is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesië), sentrum van die Middellandse gebied. In 1894 gestig en gebruik as 'n kamp vir setlaars en hulle gesinne tydens die Matabele-rebellie van 1896. Oorspronklik afhanklik van goudmynbou; nou 'n belangrike dorp vir fabrieksnywerheid, waar die Tsjeggiese maatskappy, Bata, skoene vervaardig. Naam is afgelei van die Gweilorivier daar naby, verbind met die Bantoe-woord, Kwela, om te klim. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 39,000 (9,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
Gwebi |
Volgende onderwerp: |
Haai |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 04:15:44 UTC 2025
|