Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grysbok (Nototragus melanotis)
Grysbok (Nototragus melanotis) [boodskap #122056] Sat, 15 December 2018 07:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die grysbok (Nototragus melanotis) is 'n klein skugter bokkie algemeen in Suid-Afrika aangetref. 'n Geharde dier wat lank sonder water kan bly. Gemiddelde hoogte is ongeveer 1 voet 8 duim van die skouer af. Sien Soogdiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grunberg, Leon
Volgende onderwerp: Gryshemde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:40:57 UTC 2024