Grunberg, Leon [boodskap #122055] |
Sa, 15 Desember 2018 07:55 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Leon Grunberg was 'n Franse ingenieur wat in 1895 deur die maatskappy Schneider van Le Creusot uitgestuur is om verbeterde krygstuig vir die Staatsartillerie van Transvaal in te voer. Met sy metgesel, Leon, het hy die doeltreffendheid in 'n groot mate verhoog en met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog het hy toesig gehou oor die vervaardiging van krygstuig in Begbie se gietery, Johannesburg, en in die Spoorwegwerkplaas in Pretoria.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|