Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Greyton is 'n dorp naby Caledon vernoem na goewerneur sir George Grey. Welvarende gebied, groente- en vrugte-boerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,000 (500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.