Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Grens is die gebied om Oos-Londen. Die naam dateer terug na die tyd toe dit die grens van die onafhanklike naturellegebiede was. Die naam word gebruik in die sportwêreld en is ook 'n parlementêre kiesafdeling.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.