Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Greendale is 'n dorpsgebied 6 myl ten ooste van Harare (vroeër Salisbury). Hoofsaaklik 'n woongebied; gestig in 1950. Daar is 'n aantal fabrieke. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,400 Blankes en 3,800 Naturelle.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.