Gravelotte [boodskap #122014] |
Fri, 14 December 2018 17:48 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gravelotte is 'n dorp in Noordoos-Transvaal. In 1916 gestig. Dit is 'n mynsentrum. Vernoem na 'n plaas wat behoort het aan 'n Duitse sendeling, eerwaarde Winter, wat as 'n Pruissiese offisier in die slag van Gravelotte in 1870-71 in die oorlog teen Frankryk geveg het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|