Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Soek kontak met Suid-Afrikaners in buiteland
Soek kontak met Suid-Afrikaners in buiteland [boodskap #9020] So, 06 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Vanair  is tans af-lyn  Vanair
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
My naam is Pieter en ek bly in die Laeveld.
Ek wil graag kontak maak met Suid Afirkaners in die volgende lande:
Amerika, Kanada, New Zealand en Australie.

Ek stel belang om meer te weet oor die lewens omstandighede in hierdie
lande.

Dankie

Pieter
Re: Soek kontak met Suid-Afrikaners in buitel [boodskap #9049 is 'n antwoord op boodskap #9020] Di, 08 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
Blikkies  is tans af-lyn  Blikkies
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Goeienaand Pieter
ek is in west hollywood, Los Angeles, California.
Is nou al 11 1/2 jaar in die land, en geniet dit baie.
persoonlik dink ek dat ek, nog voor die chicken run plaasgevind het, die
regte skuif gemaak het.
Skryf gerus terug.
Man, dis lekker om n afrikaanse plek te kry om bietjie in jou eie taal te
skryf!
Ek raak sommer moerig as mens sulke regte boerekinders hier raakloop wat
na 2 jaar die"rr" so op die engelse manier rol. En dan ter verduideliking
se dat hulle die taal nie meer ' sou ghoet ken prat, want ons is nou all
ty loonk hier"
i mean really!

Always question! Never simply accept and follow!
Vorige onderwerp: Enige braais in Texas
Volgende onderwerp: Voortbestaan van Afrikaans in die buiteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:37:00 MGT 2024