Grabouw [boodskap #121999] |
Vr, 14 Desember 2018 05:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Grabouw is 'n dorp in Wes-Kaapland aan die Palmietrivier wat dit van Elgin skei. Gestig in ongeveer 1850 deur 'n handelaar, E.L. Langschmidt, wat van Grabow in Mecklenburg, Duitsland, afkomstig was. Regeringsbosboueiendom en sagtevrugteboorde maak die plek 'n belangrike sentrum. Het hoofsaaklik eers in die 20ste eeu ontwikkel. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,800 (1,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|