Graaff, Senator Sir Jacobus Arnoldus [boodskap #121993] |
Vr, 14 Desember 2018 05:37 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Senator Sir Jacobus Arnoldus Graaff was 'n Suid-Afrikaanse Kabinetsminister. Gebore in 1863 op Villiersdorp. Sluit aan by die onderneming van sy oom, J.A. Combrinck, en was in vennootskap met sy broer, sir David Graaff. In 1903 word hy vir die Afrikanerbond tot die Parlement verkies en sluit in 1913 aan by generaal Botha se Kabinet as Minister sonder portefeulje. Hy was 'n hooffiguur in die Suid-Afrikaanse nywerheid. Oorlede in 1927.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|