Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gordonsbaai
Gordonsbaai [boodskap #121983] Do, 13 Desember 2018 18:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gordonsbaai is 'n kusoord aan die noordelike kant van Valsbaai naby die Strand. Oorspronklik 'n vissersdorpie en vernoem na kolonel Jacob Gordon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,200 (800 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gordon-rots
Volgende onderwerp: Goromonzi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 09:55:21 MGT 2024