Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gomboom, Blomdraende
Gomboom, Blomdraende [boodskap #121971] |
Thu, 13 December 2018 15:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die blomdraende gomboom is een van die baie blougombome (eukaliptus) wat van Australië ingevoer is en baie goed in Suidwes-Kaapland aard. Die baie verskillende skakerings rooi en ligroos blomme is pragtig in die somer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:25 UTC 2025
|