Tuis » Taal » Ensiklopedie » Goedverwag (Goedverwacht)
Goedverwag [boodskap #121964] |
Thu, 13 December 2018 15:30 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goedverwacht of Goedverwag is 'n dorp naby Piketberg, Kaapland. Die plek lê in die Rietkloof aan die westelike hang van Piketberg. Dit is 'n voormalige sendingstasie van die Morawiese Sendinggenootskap. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,455 (6 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:36 UTC 2025
|