Nhlangano [boodskap #121963] |
Thu, 13 December 2018 15:30 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nhlangano (vroeër Goedgegun) is 'n dorp in Suidelike Swaziland. Die naam Nhlangano beteken "plek van ontmoeting". Die dorp lê aan die Ngwavumarivier. Dit is gevestig deur Afrikaners en gestig in 1923 as 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 250 Blankes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|