Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gim
Gim [boodskap #121946] |
Thu, 13 December 2018 06:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gim is Zimbabwiese (Rhodesiese) spoelgoud wat deur die naturelle in voëls se veerpenne geberg is en waarmee ruilhandel gedryf is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:43:48 UTC 2025
|