Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gill-kollege (Gill College)
Gill-kollege [boodskap #121942] |
Do., 13 Desember 2018 06:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gill-kollege (Gill College) is in 1867 op Somerset-Oos gestig as 'n hoërskool en universiteitsopleidingsentrum vir seuns. Dr. William Gill (1783-1863), 'n geneesheer en wolboer wat se merinoplaas naby Kookhuis hom skatryk gemaak het, het 'n erflating van £23,000 vir die skool bewillig. In 1904 is die graadkursusse gestaak, maar die skool is voortgesit. Baie bekende Suid-Afrikaners het daar gestudeer, onder andere hoofregter sir James Rose-Innes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 02:08:54 UTC 2025
|