Gelderland [boodskap #121918] |
Wed, 12 December 2018 05:55 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Gelderland was 'n Hollandse kruiser wat deur koningin Wilhelmina van Nederland tydens die Tweede Vryheidsoorlog na Lourenco Marques gestuur is om president Kruger en sy geselskap na Europa te neem. Die skip het op 19 Oktober 1900 vertrek en op 22 November by Marseilles aangekom.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|