Tuis » Taal » Ensiklopedie » Geelgrond
Geelgrond [boodskap #121913] |
Di., 11 Desember 2018 18:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geelgrond is 'n kenmerkende geologiese formasie wat in die diamantpype van Kimberley voorkom; dit lê bo-op die sogenaamde blougrond. Aanvanklik is geglo dat die diamante slegs in die geelgrond voorkom.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 10:44:36 UTC 2025
|