Funduzi-meer [boodskap #121882] |
Mon, 10 December 2018 15:25 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Funduzi-meer is 'n natuurlike meer in die distrik Soutpansberg, Noord-Transvaal. Word beskou as die enigste egte meer in die Republiek. Dit is deur 'n grondverskuiwing in die berge veroorsaak en is ongeveer 3 myl lank. Die Bavendas, in wie se gebied die 'heilige' meer geleë is, het vroeër dae hulle gestorwenes daarin gegooi sodat hulle deur krokodille verslind kon word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|