Frontier Armed Mounted Police [boodskap #121879] |
Mon, 10 December 2018 15:20 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Frontier Armed Mounted Police was 'n halfmilitêre mag in die Kaapkolonie. In 1855 gestig met die doel om die grens teen naturelle-aanvalle te beveilig en te behou. Georganiseer deur sir George Cathcart. Behaal groot onderskeiding onder sir Walter Currie. In 1878 word hulle bekend as die Cape Mounted Rifleman.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|