Fort Frederick [boodskap #121839] |
Sun, 09 December 2018 16:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fort Frederick is 'n fort (bestaan nog) opgerig aan die kus van Algoabaai in 1798, voorloper van die stad Port Elizabeth. Vernoem na Frederick, Hertog van York, en opgerig om Franse invallers af te weer; dit is nou 'n nasionale monument.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|