Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort England
Fort England [boodskap #121838] |
Sun, 09 December 2018 15:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fort England is 'n fort by Grahamstad, vernoem na luitenant-kolonel Richard England van die 75ste Regiment, wat bevelvoerende offisier was tydens die Grensoorlog van 1835. 'n Groot hospitaal dra nou dié naam.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:41 UTC 2025
|