Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Formosa is die oorspronklike naam wat deur die Portugese seevaarders aan Plettenbergbaai gegee is. Die naam beteken 'pragtíg'. 'n Naburige dorpie dra nou daardie naam.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.