Tuis » Taal » Ensiklopedie » Forestal
Forestal [boodskap #121831] |
Sun, 09 December 2018 14:58 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Forestal is 'n internasionale maatskappy wat spesialiseer in die produksie van tannien, gestig in 1905; begin met 'n looibasekstrak-fabriek in Natal in 1919 en in Zimbabwe (Rhodesië) in 1944.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:22 UTC 2025
|