Flora Capensis [boodskap #121826] |
Sun, 09 December 2018 14:52 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Flora Capensis is 'n beroemde botaniese werk oor die plante van Suid-Afrika waarmee William Henry Harvey en Otto Wilhelm Sonder in 1859 begin het. Dit is later voortgesit deur sir William T. Thiselton-Dyer. Die uitgawe van die werk, wat verskeie boekdele beslaan het, is nie voor 1930 voltooi nie.
-> Volumes nº 1-3 deur W.H. Harvey en O.W. Sonder
-> Volumes nº 4-7 deur verskeie botanici, geredigeer deur W.T. Thiselton-Dyer
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|