Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Flambojant
Flambojant [boodskap #121823] Sun, 09 December 2018 14:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Flambojant (Poinciana regia) is 'n blomdraende boom met helderrooi blomme. Groei hoofsaaklik in Durban en ander sub-tropiese streke; oorspronklik van Madagaskar.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Flagstaff
Volgende onderwerp: Flamink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 02:04:41 UTC 2024