Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fiskaal (amp)
Fiskaal (amp) [boodskap #121817] |
Sun, 09 December 2018 12:43 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fiskaal was 'n amp in die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie, geskep vir die vervolging in kriminele sake. Dit was 'n betreklike junior rang, maar 'n nuwe graad is in 1688 geskep toe die eerste Onafhanklike Fiskaal aangestel is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:16 UTC 2025
|