IDIOOM: [boodskap #8880] |
Di, 25 Maart 1997 00:00 |
KLAASVAKIE
Boodskappe: 53 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Xfiles sê:
"Jy hou jouself vir die gek" , slaper
Xfiles
-------------------------oOo--------------------
Ek verskil met jou, indien mense ophou om negatiewe betekenis aan doodgewone woorde te heg, en dit negatief te gebruik, sal die wêreld 'n beter plek wees. Net soos idiome begin deur een mens wat dit meer as een maal gebruik, so ontstaan negatiewiteit ook.
JHV
|
|
|
Re: IDIOOM: [boodskap #8893 is 'n antwoord op boodskap #8880] |
Wo, 26 Maart 1997 00:00 |
Gideon Dreyer
Boodskappe: 35 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek stem met jou saam, selfs een 100 %, maar dit is n bietjie soos farting
against thunder.
As so 'n woord eers gelade is is dit "beter" om n ander woord te soek wat
nie gekontamineerd is nie. Onthou jy nog Bantu's, naturelle etc.
Ek het nie 'n antwoord nie
gegroet
Xfiles
|
|
|
Re: IDIOOM: [boodskap #8914 is 'n antwoord op boodskap #8880] |
Vr, 28 Maart 1997 00:00 |
Andrzej Dabrowka
Boodskappe: 1 Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Beste KLAASVAKIE
> indien mense ophou om negatiewe betekenis aan doodgewone woorde te heg, en
dit negatief te >gebruik, sal die wêreld 'n beter plek wees. Net soos
idiome begin deur een mens wat dit meer as >een maal gebruik, so ontstaan
negatiewiteit ook.
- het is niet de taal die de negativiteit schept, maar de relaties tussen
mensen. Mensen (wij allemaal) hebben blijkbaar de negatieve betekenissen
(woorden) nodig. Let wel: ook om zich tegen de slechtere en sterkere mensen
te verdedigen.
Andrzej
|
|
|