Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fisante (familie Phasiandiae) is 'n wildvoëls wat goed in Suid-Afrika verteenwoordig is. Die groot soort word algemeen fisant genoem, terwyl die kleiner soort patrys genoem word. Baie van hulle is so vinnig en kan so fyn wegkruip dat hulle eintlik slegte jagvoëls is. Soorte sluit in swempiepatrys, 'n sportiewe klein patrys in Natal, Transvaal en die Krugerwildtuin; die bergpatrys van die Kaap, wat in swerms met skril gekrys die lug in vlieg; die rooivlerk wat liewer is vir moerasagtige plekke as die bergpatrys, maar lyk baie na laasgenoemde; en die tarentaal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.