Tuis » Taal » Ensiklopedie » Firgrove
Firgrove [boodskap #121812] |
So., 09 Desember 2018 10:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Firgrove is 'n dorpsgebied buite Somerset-Wes, Kaapland. Naby Kaapse plofstoffabriek. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,529 (131 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 22:20:33 UTC 2025
|