Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings [boodskap #121797] |
Sun, 09 December 2018 09:59 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) is in Desember 1929 in Bloemfontein gestig. Dit omvat 'n hele paar honderd organisasies wat feitlik elke vertakkinge van maatskaplike, opvoedkundige en kulturele werk dek. Die hoofkantoor is in Johannesburg.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|