Fairbridge, Dorothea [boodskap #121787] |
Sun, 09 December 2018 08:45 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dorothea Fairbridge was 'n Suid-Afrikaanse skryfster. Gebore in 1860 in Kaapstad. Sy spesialiseer in historiese en beskrywende skryfkuns oor die vroeë dae aan die Kaap. Sy maak die briewe van lady Anne Bamard persklaar en publiseer verskeie romans, insluitende That Which Hath Been in 1910 en Piet of Italy. Oorlede in 1931.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|