Eshowe [boodskap #121770] |
Sun, 09 December 2018 06:44 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eshowe is die oudste Europese nedersetting en hoofstad van Zoeloeland in KwaZulu-Natal, 26 km noordwes van Gingindlovu. Bekend vir sy pragtige omgewing met 'n bos in die middel van die munisipale gebied. Oorspronklik 'n sendingpos, maar word in 1880 'n dorp nadat dit in die Zoeloe-oorlog beleër is. Dit is hoofsaaklik 'n administratiewe sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,919 (1,945 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|