Ermelo [boodskap #121767] |
Sun, 09 December 2018 06:10 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ermelo is 'n dorp in Oos-Transvaal; gestig in 1880 en vernoem na Ermelo in Nederland, die tuisdorp van ds. Frans Lion Cachet, die eerste predikant. Dit is 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 21,780 (7,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|