Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Erdvark (Orycteropus afer)
Erdvark [boodskap #121763] Sun, 09 December 2018 05:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Erdvark.
'n Erdvark.
Die erdvark of aardvark (Orycteropus afer) is 'n alleenlewende, varkagtige soogdier, wat dwarsdeur die meeste dele van Suidelike Afrika voorkom. Moeilik om te vind vanweë sy nagtelike gewoontes en sy vermoë om snel 'n gat te grawe met voete en stert. Skadeloos vir die mens en beskik oor weinig tande. Ontsnap van sy vyande deur hulle met sy taai, los vel af te skud. Sy kos bestaan uit duisende miere en termiete, wat hy met sy lang neus opspoor en met sy klewerige tong vang.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Eoan-groep
Volgende onderwerp: Erf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:39:13 UTC 2024