Chivhu [boodskap #121760] |
So, 09 Desember 2018 05:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chivhu (voorheen Enkeldoorn) is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesië). Dit was die sentrum van 'n aansienlike Afrikaanssprekende gemeenskap wat in die dae van Cecil Rhodes daarheen gegaan het. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 700 (200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|