Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ely
Ely [boodskap #121752] |
Sa., 08 Desember 2018 18:06 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ely is 'n militêre dorpie wat in 1848 naby Alice gestig is op die destydse Oosgrens van die Kaapkolonie. In 1850 ontruim as gevolg van 'n naturelle-inval. Dit is vernoem na een van die dorpe in Engeland waarmee goewerneur sir Harry Smith as 'n jong man bande gehad het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 02:52:29 UTC 2025
|