Elliot [boodskap #121742] |
Sat, 08 December 2018 17:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elliot is 'n dorp aan die Slangrivier in Kaapland. Gestig in 1885 en vernoem na die hooflanddros van die voormalige Transkei, sir Henry Elliot. Dit is geleë in pragtige natuurskoon en is 'n belangrike boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,400 (1,100 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|